|
Boy-Girl Hustle 2009
Ek ontvang 'n medalje vir 3de plek
in Boy-Girl Hustle/Cha-Cha. |
Latin American 2009
Ek ontvang 'n medalje vir 3de plek
in Boy-Girl Latin American. |
Hip Hop 2009
Ek ontvang 'n medalje vir 6de plek
in Hip Hop Free Style. |
|
Dans 2009
Ek ontvang 'n medalje vir
"Best effort for the year 2009". |
Netbal 2009 Ons span ontvang medaljes vir ons prestasies gedurende die jaar. |
Netbal Byeenkoms 2009 Ons span ontvang medaljes vir ons prestasie tydens die dag se byeenkoms. |
|
Musiek 2005
Ek ontvang 'n medalje vir my
vordering gedurende die jaar. |
Catrobatz 2004
Ek ontvang 'n medalje vir my
vordering gedurende die jaar. |
Catrobatz 2003
Ek ontvang 'n medalje vir my
vordering gedurende die jaar. |